Suid-Afrikaanse wyn

Suid-Afrikaanse wyn is wyn wat in Suid-Afrika vervaardig word. Die produksie van wyn is hoofsaaklik gekonsentreer rondom Kaapstad, met groot druiweplantasies en produksiesentra by Paarl, Stellenbosch en Worcester. Suid-Afrikaanse wyn is wêreldwyd bekend. Die Suid-Afrikaanse wynbedryf produseer jaarliks gemiddeld een miljoen ton druiwe en verskaf werk aan sowat 300 000 mense.[1]

  1. Meissenheimer, Dirk Johann (2000). "'n Waardekettingontleding van die Suid-Afrikaanse wynbedryf". doi:10019.1/51858. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp); Check |doi= value (hulp)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search